71 Chakas Cove
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Main Road, Chakas Cove, Shaka's Rock, 4392, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 535 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
71 Chakas Cove is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, Ballito. Dit is 'n goeie keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike en gemaklike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusvoorstad.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon met 'n buite-eetarea en 'n braai geniet, en daar is 'n gemeenskaplike swembad met 'n braai-area in die kompleks. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 150 m van Chaka's Rock-strand en getypoel af, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hilton Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 54
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 Main Road, Chakas Cove, Shaka's Rock, 4392, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Main Road, Chakas Cove, Shaka's Rock, 4392, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang