+13

@73 Boersma

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Boersma Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@73 Boersma is in Universitas, 'n gegoede woonbuurt in Bloemfontein geleë. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, sakereisiger of enkelreisiger wat sentrale verblyf soek.

Die woonstel met lugversorging beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die woonstel het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stroomdienste. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacomina D
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant. Definitely a next stay. The flat is exceptionally equipped and clean. The bed is super comfortable. DSTV allowed us to watch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
James V
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf. Oorgeslaap oppad na Potchefstroom. Ideaal. Dit was die tweede keer, net so lekker soos die eerste.
Nov 2025
Celeste H
Besigheidsreis
5.0
Studiereis, een nag verblyf. Uitstekende gasvryheid. Baie behulpsaam. Alles was 12/10.
Nov 2025
Gerrit S
Besigheidsreis
5.0
Baie netjies, skoon en veilig. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie lekker gebly en die plek geniet.
Okt 2025
Elrico F
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi, netjies en groot, alles wat jy nodig het is daar. Baie gerieflik. Die diens was baie wonderlik, vriendelik en die verblyf was baie, baie le...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 73 Boersma Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink @73 Boersma het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Boersma Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefad584df9acc904b3b53ccf0e544fd755f882215a1070e3e5e3809037f247107f5bffeae2b356bcd565323db449af0ab05f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 73 Boersma Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.1141809 26.1693302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang