Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (44)
B&Bs (3)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Universitas

4.1 / 5  
volgens 209 resensies
Lees regte resensies van Universitas van 209 geverifieerde gaste.
Indien jy Universitas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Universitas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Universitas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Universitas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Universitas Akkommodasie

42 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Universitas

Nightingale Guest House in die hartjie van die Rosestad is gerieflik geleë en ideaal vir besoekers wat die stad wil verken. Met ons hartlike gasvryheid en ruim kamers wat goed toegerus is, bied ons uitstekende waar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Universitas Ridge, Universitas

Janmar is 'n gastehuis in Universitas-rif, 'n veilige en gesellige woonbuurt in Bloemfontein wat gerieflik naby die N1 is. Ons is naby al die geriewe en 10 minute se ry vanaf Mimosa Inkopiesentrum, Loch Logan Waterf...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Universitas

EdelRose is sentraal in Universitas in Bloemfontein geleë en bied maklike toegang tot die N2 en die Universitas Hospitaal. Die perseel is ook minder as 0,5 km van die naaste winkelsentrum af. Die woonstel het slaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R455
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas

Tula 159 is in Universitas in Bloemfontein geleë en is maklik van die N1 af bereikbaar. Die verblyf het slaapplek vir 20 gaste en beskik oor 5 selfsorg-eenhede en 1 basiese oornagkamer. Die eenhede sluit 'n Basies...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Universitas

@ Greys Guesthouse bied gerieflike kamers in die hartjie van Bloemfontein oorkant Grey College. Daar is 8 luukse gastekamers in dié historiese gebou. Elke kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n koninggroott...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Park West, Universitas

32 on Calvyn is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Park West, Bloemfontein. Dis ideaal naby die area se geriewe en besienswaardighede. Dié oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens met elektriese komberse. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Universitas

Aandmuzik Guesthouse is in die middel van Bloemfontein en bied 'n tipiese Vrystaatse huis met pragtige argitektuur en unieke en suite-slaapkamers. Die gastehuis is naby die sakekern, universiteit, skole, hospitale, ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas

Kingshalt Gastehuis is in Universitas, Bloemfontein en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gesinne of gaste wat op soek is na verblyf naby die Universitas-hospitaal. Die gastehuis is naby die Univer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Park West, Universitas

3 Lavenders is ’n gerieflike, knus gemeubileerde tuineenheid vir 2 gaste in een van die ouer voorstede van Bloemfontein. Die eenheid is op die gasheer se residensiële eiendom. Dit is een slaapkamer met 2 enkelb...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R635
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas

109 Ryno Kriel B&B is 'n moderne gesinseenheid in Universitas, Bloemfontein. Dié eenheid is naby talle winkelsentrums, hospitale, restaurante, die Universiteit van die Vrystaat en Grey-kollege. Die kamer het 'n ko...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Universitas akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za