+12
Selfsorg in Bellville

75 On Van Der Stel - Oakdale

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 75 Van Der Stel, Bellville, 7539, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hierdie onlangs opgeknapte woonstel beskik oor 'n privaat ingang, apart van die hoofhuis, en is geleë in die hartjie van Oakdale, Bellville. Dit is 'n ideale keuse vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Geleë in 'n stil en veilige buurt naby Tygervallei en gerieflik naby die N1-snelweg, bied die woonstel maklike toegang tot hoofroetes en plaaslike besienswaardighede.

Hierdie pragtige woonstel met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die eenheid maak oop na 'n ingeslote binnehof en veilige parkering agter 'n hek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Morne V
Gesin met tieners
5.0
10 uit 10. Heerlik gebly! Dit was in alle opsigte die moeite werd. Kandy was baie vriendelik en behulpsaam. Sal die verblyf vir seker weer gebruik.
Nov 2025
Felicia Roezan H
Gesin met tieners
5.0
Dit was awesome, die feit dat ek privaatheid gehad het, was 'n bonus vir my. Baie lekker, is my tipe area. Gemaklik, die ruimte en die wasmasjien was ...
Sien meer
Nov 2025
Elvita C
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable. Baie gemaklik, lekker gebly; geen ongemaklikhede nie, die plekkie is toegerus.
Okt 2025
Carla V
Gesin met klein kinders
5.0
Woonstel is skoon en netjies. Was uitstekend, het baie lekker gebly. Woonstel het al die geriewe wat mens nodig het.
Okt 2025
Joeks L
Saam met vriende
5.0
Asemrowend. Ons het heerlik gebly en sal weer daar wil bly as plek beskikbaar is.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kandy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 75 Van Der Stel, Bellville, 7539, Wes-Kaap
  • Gaste dink 75 On Van Der Stel - Oakdale het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

75 Van Der Stel, Bellville, 7539, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaafb60e2dbab83fd83f183cbd141c8b0889e8b24e3acdbbefa9b8ac0433c32e0f9f8f2a67264f99c899792867cdca41c4cbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 75 Van Der Stel Bellville 7539 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8896228 18.6427235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang