77 @ Olckers
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olckersweg 77, Reebok, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
77 @ Olckers is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel waar gaste hul eie parkeerplek en ingang. Dit word met trappe bereik.
Die verblyf het 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer, 'n kombuis en 'n eetarea met 'n viersitplek-etenstafel en 'n braai-area. Die slaapkamer is geskik vir 2 gaste enhet 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix in. WiFi is gratis. Daar is 'n batterystelsel met 'n omsetter in plek.
Daar is skuifdeure wat na 'n privaat balkon lei waar gaste die see-uitsig en sonsondergange kan geniet, asook braaigeriewe. Verder is dit naby die strand en getypoele.
Slaapplek
’n Bespreking by 77 @ Olckers sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Regina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Olckersweg 77, Reebok, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink 77 @ Olckers het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olckersweg 77, Reebok, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom