78 De Bakke Terrace
6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 George Road, 78 De Bakke Terrace, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
78 De Bakke Terrace is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Mosselbaai, met pragtige see-uitsigte en 'n ontspannende verblyf vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed, en 'n dubbel-opklapbed is beskikbaar in die leefarea vir 2 kinders. Gaste deel 'n gesinsbadkamer met 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuis. Kombuisgeriewe sluit in 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. Buite kan gaste op die patio ontspan en die braaigeriewe geniet terwyl hulle die see-uitsigte bewonder.
78 De Bakke Terrace is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante, die strand en gewilde besienswaardighede, wat dit 'n ideale kuswegbreek maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 George Road, 78 De Bakke Terrace, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 George Road, 78 De Bakke Terrace, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang