8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 79 Malgas Cresent, Lampiesbaai, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
79 on Malgas is 'n moderne selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Lampiesbaai in St. Helenabaai. Hierdie huis is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, aangesien dit net 300 m se stap vanaf die strand en net 1 km vanaf Shelley Point Golf Estate is.
Dié verblyf het slaapplek vir 4 volwassenes en 5 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n enkel-uittrekbed, en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die lugtige oopplan-leefarea met oop kappe beskik oor 'n moderne kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is in die opwasarea beskikbaar, en daar is 'n opvou-wasgoedlyn in die motorhuis. Die kombuis lei na die eetarea en die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n lieflike kuierarea met 'n buite-etenstafel en 'n groot ingeboude braai-area. Gaste kan ook die sonsopkoms vanaf die stoep bewonder. Die stoep het 'n uitsig oor die omheinde tuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Eamonn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 79 Malgas Cresent, Lampiesbaai, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink 79 on Malgas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
79 Malgas Cresent, Lampiesbaai, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang