Pick your preferred language

English

Afrikaans

+51
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Eagle Road, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

8 On Eagle is 'n knus eenheid met 'n aparte ingang, geleë op die grondvloer van die eienaar se huis in Umtentweni. Dit bied 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek saam met geliefdes of 'n sakereis.

Hierdie verblyf bied verskillende eenhede om van te kies, met elke eenheid wat 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n bad, stort óf stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Deur die glas-skuifdeur is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n gasbraai, perfek vir 'n aandskemerkelkie. 'n Houtbrandbraai is ook beskikbaar op versoek. Gaste het veilige parkeerplek agter 'n elektronies beheerde hek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Philip K
Saam met lewensmaat
5.0
We will be back. Clean, comfortable, safe, easy access and wonderful hosts. Tranquil setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Elanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Tuistegevoel tydens vakansie. Besonder mooi. Ons het ons verblyf by 8 on Eagle so geniet! Dis 'n besondere stylvolle en netjiese plek, met 'n pragtige...
Sien meer
Okt 2024
Melanie P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stay. Will book again when in the area. Perfect hosts. We were warmly welcomed and settled. Very caring and accommodating. It f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Eric S
Saam met lewensmaat
4.8
Friendly and very helpful. Perfect for our needs. Perfect solution for a one-night stop-over en route from KZN to Port St Johns and a p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Nomusa S
Saam met vriende
4.6
Best ever. Friendly hosts always willing to make us as comfortable as possible.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bernd Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Eagle Road, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 8 On Eagle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Eagle Road, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2406828acb0203ed9ebb8c922db8a5683e5b08472c8c1368d87fead2800cd42a55b1364f1febb7d5717130f388775b947a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 8 Eagle Road Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.708153 30.472787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang