Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Umtentweni

4.2 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Umtentweni van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Umtentweni besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umtentweni.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umtentweni akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umtentweni Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umtentweni Akkommodasie

20 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR650
R557
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umtentweni

23 Ambleside is in Umtentweni, Port Shepstone, 'n omgewing wat bekend is vir die strand, avontuurparke, wildlewe en natuur-toere. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie weg van die ...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Umtentweni

Birdhaven bied selfsorgverblyf vir 5 gaste in Umtentweni, Port Shepstone. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n sitkamer met 'n slaapbank. Daar is ook 'n spieëltafel met kragpunt. Die kamer het 'n b...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umtentweni

Royston Hall is 'n statige ou Victoriaanse Herehuis met 'n Superieure Gradering van die AA Toerismegraderingsraad en dis gelys as 'n huis van met historiese belang deur die Geskiedkundige Raad. Die huis is weggest...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni

Dolce Far Niente is 'n selfsorgwoonstel in Umtentweni, 'n kusdorpie in die Port Shepstone-area. Hierdie eenheid bied 'n 180°-uitsig oor die see en die kompleks is sowat 500 m van Umtentweni se strand af. Die woon...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Umtentweni

Beach Break Holiday Flat is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping van die veilige Alpero-kompleks in Umtentweni, Port Shepstone. Dis net 200 m vanaf 'n swemstrand met lewensredders en 3 km vanaf verskeie ander ...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Umtentweni

Poolside Guest House is 'n selfsorghuis op die eienaar se eiedom in Umtentweni in Port Shepstone. Dié eiendom is die ideale basis vanwaar gaste die area se besienswaardighede kan verken. Dié losstaande huis is ag...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umtentweni

The Cycad is ’n netjiese gastehuis in ’n Kaap-Hollandse styl en bied verblyf in ’n omgewing met ongelooflike voëllewe in Umtentweni. Hierdie eiendom is binne 5 minute se ry vanaf swemstrande, ’n gholfbaan, ...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Umtentweni

Serendipity is 'n selfsorgkothuis aan die KwaZulu-Natalse Suidkus in Umthentweni. Dis 'n baie gewilde visvang-bestemming en is naby verskeie restaurante, gholfbane en winkels. Die kothuis is net 80 m van die Umthent...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Umtentweni

Immelman Residence bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat gesinshuis met 'n plonspoel en 'n see-uitsig. Die huis is in Umtentweni aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkam...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni

Pinnacles Seaside Unit is slegs ’n uur se ry vanaf Durban en in die KwaZulu-Natalse paradys geleë. Dié huis is in die oorspronklike 1938 Suidkus-strandkothuisstyl gebou en het hoë plafonne en Oregonvloere. Pinn...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni

Laudin's View bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike houthuis in Umtentweni aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié huis is op 'n residensiële perseel geleë waar die eienaars ook woon. Die verblyf word in 2 ...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umtentweni

Umthunzi Hotel is 'n bekroonde, luukse hotel en konferensiesentrum in Umtentweni. Dit is na aan die strand en die besige dorpie, Port Shepstone. Dié moderne hotel en konferensiesentrum verwelkom vakansiegangers, sa...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Umtentweni

Alpero is 'n selfsorgwoonstel in Umtentweni, 'n kusdorpie in die omgewing van Port Shepstone. Die eenheid het 'n see-uitsig en die kompleks is ongeveer 500 m vanaf Umtentweni-strand. Die woonstel het 2 slaapkamers,...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umtentweni

Pinnacles Unit 2 is 'n volledige ingeslote selfsorgeenheid waar twee kan slaap. Net 80 meter van die strand in Umtentweni op die KZN se suid-kus. Die strand bied toegang met 'n pad - Shad Lane - deur die Admiralty ...

Vanaf
R4 428
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Umtentweni

Eagle Road Holiday Home is 'n selfsorghuis op 'n heuwel in Umtentweni aan die Suidkus. Die huis is in 'n boomryke area en het 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is slaapplek vir 10 gaste. Die eiendom beskik oor 'n h...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 252
R1 689
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni

Tranquil Pure Cottage is in Umtentweni, een van Suid-Afrika se mees tropiese areas geleë. Die see-uitsigte, wild en die Indiese Oseaan se vars lug verseker 'n ontspannende en rustige atmosfeer wat dit ideaal maak v...

10% af Laaste Kans!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtentweni

Venture Inn & Conferencing is 'n sonderlinge en bekostigbare bestemming met 15 kamers en 'n konferensie-/vergaderlokaal. Die instansie is 2 km geleë vanaf Port Shepstone se sakesentrum in die hartjie van die UGU mu...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtentweni

Stephan's Gastehuis is op 'n heuwel bo die Port Shepstone Gholf- en Buiteklub geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die Spaanse argitektuur en die pragtige tuin, sit-areas, swembad, fontein en ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni

Ambleside is in die lieflike dorpie Umtentweni, 2 km noord van Port Shepstone, geleë. Ons bied gaste 4 aparte selfsorgwoonstelle wat elkeen op 'n sprankelende sonverhitte swembad kyk en lieflike uitisgte van die tu...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni

Squirrel Lodge is 'n gastehuis in Umtentweni, KwaZulu-Natal. Die instansie bied selfsorg-akkommodasie of gaste kan die kamer alleen bespreek, etes uitgesluit. Ons bied akkommodasie in 'n en suite-kamer met 'n dubbe...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Umtentweni akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Port Shepstone blad indien jy na meer Port Shepstone akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za