+36
Selfsorg in Strandgebied

811 Zeeland Pier

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

811 Zeeland Pier is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad, ideaal vir 2 gaste wat 'n sentrale stadswegbreek soek.

Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, Nespresso-masjien, wasmasjien, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV vir ontspannende aande.

Geleë naby die CTICC, V&A Waterfront en gewilde stadsattraksies, bied hierdie woonstel gerieflike toegang tot die beste van Kaapstad.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 264
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 264
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 264
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA014ccfcfe5566f45004a9074dec6f82289dd82d1bacea6457d58fb90d09c75749359d798e77312f32327d0401e89e8b59393?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 264 per nag, vir 2 mense 13 Heerengracht Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.916383 18.431769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang