- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 85 Ehmke Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
85 Ehmke bied gerieflike verblyf net 2 km van Mbombela (Nelspruit) se sakekern af, na aan die winkelsentrums, die Laeveld Nasionale Botaniese Tuine, 'n rolprentteater en rolbalbaan.
Ons het standaard-dubbelkamers of standaard 2-enkelbedkamers en 'n dubbelkamer. Elke kamer het topgehalte-linne, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met DStv. Die standaard-dubbelkamers en die dubbelkamer het ook lugversorging. Die korporatiewe gaste kan gebruik maak van die gratis WiFi, faks- en fotostaatgeriewe. Gaste het ook toegang tot die swembad, lapa en braaigeriewe. Die gastehuis grens agter aan 'n natuurreservaat en gaste kan elke nou en dan 'n klipspringer of 'n muishond gewaar.
Mbombela (Nelspruit) is 'n subtropiese stad wat 'n ryk geskiedenis met prentjiemooi wild en natuur, avontuur, aktiwiteite en besienswaardighede vervleg. Die stad is die toegangspoort na die Krugerwildtuin, een van die grootste wildreservate in Afrika. Besienswaardighede en aktiwiteite in die area sluit Emnotweni Casino, Adventure Skydives, Chimpanzee Eden, Sudwala-grotte, Mafunyana Riverside Waterpark en die Uitsoek-staproete in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Miranda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 245
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 85 Ehmke Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink 85 Ehmke het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
85 Ehmke Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang