LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 85 Ehmke | LekkeSlaap
+61

85 Ehmke

95 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ehmkestraat 85, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

85 Ehmke bied gerieflike verblyf net 2 km van Nelspruit se sakekern af, na aan die winkelsentrums, die Laeveld Nasionale Botaniese Tuine, 'n rolprentteater en rolbalbaan.

Ons het standaard-dubbelkamers of standaard 2-enkelbedkamers en 'n dubbelkamer. Elke kamer het topgehalte-linne, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met DStv. Die standaard-dubbelkamers en die dubbelkamer het ook lugversorging. Die korporatiewe gaste kan gebruik maak van die gratis WiFi, faks- en fotostaatgeriewe. Gaste het ook toegang tot die swembad, lapa en braaigeriewe. Die gastehuis grens agter aan 'n natuurreservaat en gaste kan elke nou en dan 'n klipspringer of 'n muishond gewaar.

Nelspruit is 'n subtropiese stad wat 'n ryk geskiedenis met prentjiemooi wild en natuur, avontuur, aktiwiteite en besienswaardighede vervleg. Die stad is die toegangspoort na die Krugerwildtuin, een van die grootste wildreservate in Afrika. Besienswaardighede en aktiwiteite in die area sluit Emnotweni Casino, Adventure Skydives, Chimpanzee Eden, Sudwala-grotte, Mafunyana Riverside Waterpark en die Uitsoek-staproete in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 95 resensies vir 85 Ehmke
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Ehmkestraat 85, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink 85 Ehmke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nelspruit Mpumalanga
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ehmkestraat 85, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbTBUz0EmFybextEijUsqxjnxRfcwLKoGUzYHe4OVVxiXj8OE9A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 85 Ehmke Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.485231986173 30.989575088024
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!