8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 87 Marais Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
87 on Marais is 'n gesinsvriendelike vakansiehuis naby die kusarea van Franskraal net buite Gansbaai. Dit is ideaal vir 'n familievakansie en is slegs 5 minute se stap vanaf 'n rotsstrand.
Hierdie eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is nog 'n stort in die tweede badkamer.
Die leefarea het 'n kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, 'n klein oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skttelgoedwasser en 'n wasmajsien beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Verder is daar nog 2 enkelmatrasse in die leefarea.
Buite is daar 'n groot grasperk met braaigeriewe. Gasnbaai is bekend vir sy seelewe en asemrowende kuslyn. Aktiwiteite in die area sluit haaihokduik, seisoenale walviskyk, voetslaanroetes en pragtige strande en perdry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 87 Marais Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink 87 on Marais het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
87 Marais Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang