+49
B&B in Oudtshoorn

88 Baron Van Reede Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
David S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vriendelike en hartlike ontvangs. Dit het gevoel soos huis! Ons het heerlik gebly. Die gastehuis is 5 ster plus! Gasvryheid uit die boonste rakke en die prys billik. Baie goed toegerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Comfortable, enjoyable and great value for money! We enjoyed our stay very much. Super friendly and helpful hosts and personnel. The room was comfortable and spotless, and breakfast was great. Location within walking distance of several restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gunnar N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Loved our stay! Great spot and super friendly host! We had an absolutely wonderful stay at this apartment in Oudtshoorn. The place was spotless, beautifully decorated, and had everything we needed for a comfortable visit. The location was perfect — close to great restaurants and all the main attractions, yet still peaceful and relaxing. Our host was incredibly welcoming and helpful and full of great local recommendations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn R
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Ek sal beslis weer daar bly en dit vir almal aanbeveel. Die mense is vriendelik en behulpsaam, en die plek is altyd skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uit die boeke uit, fantasties! Dit was heerlik. Die ontvangsdame en gasheer is besonderse mense. Baie vriendelike en goeie mensverhouding. Die ontbyt was ook uit die boeke! Baie moeite word gedoen en mens voel baie tuis. Ons sal definitief weer daar gaan bly en aan al ons vriende en familie vertel om daar te gaan bly as hulle in die Oudtshoorn omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie dankie Magda en Christo! Heerlik gebly en die ontbyt was baie lekker, ons sal graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasiese gasheer en huislike atmosfeer. Uitstekende verblyf. Gasheer was voorbereid op ons koms, kamers baie skoon en gerieflik. Baie naby aan verskeie restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sterckx B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantastic. The hosts were very helpful and friendly. We will definitely come back to this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Puik gastehuis! Goeie advertensie vir Suid-Afrika en die buiteland. Wonderlike verblyf. 5 ster. Heerlik geslaap. Rustige omgewing. Heerlike ontbyt. Vriendelikheid en gasvryheid. Laat ons dadelik tuis voel. Dankie. Vrede, vreugde en liefde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert L
1 nag
4.6
Mrt 2025

Aangenaam. Ja, baie lekker tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 440
15 % AF
R 1 440 R 1 224
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 440
15 % AF
R 1 440 R 1 224
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 440
15 % AF
R 1 440 R 1 224
per nag, vir 2 mense
Bespreek

88 Baron Van Reede Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddc39751ac8db1985cb0f2bac04f43444da06e78b3643f81ea0de13e283ed3352ee5a8dfd5a43ff821400b379702aa9524a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 224 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 88 Baron Van Reede Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.58523679477 22.204468846321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang