9 @ Sea
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Pienaar Street, Bothastrand, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
9 @ Sea is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Bothastrand, ongeveer 950 m van die strand af. Dit is die ideale keuse vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp in die gewilde Tuinroete kan verken en geniet.
Hierdie eenheid op die eerste verdieping bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, eenplaatstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon geniet met buitesitplek, 'n braai en gedeeltelike see-uitsigte. Parkeerplek van die straat af is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos verskeie besienswaardighede, winkels en restaurante kan geniet word in die naburige dorpe soos Klein-Brakrivier, Groot-Brakrivier, George, Hartenbos en Mosselbaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 Pienaar Street, Bothastrand, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Pienaar Street, Bothastrand, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang