6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Aldegronde Way, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
9 Aldegronde Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis op Langebaan Country Estate, Langebaan. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en is die ideale opsie vir gesinne, groepe vriende of paartjies wat op soek is na ontspanning.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het, asook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n Jacuzzi en 'n braai-area.
Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe wat swembaddens, tennisbane, speelareas en 'n trampolien insluit. Die gimnasium, gholfbaan, restaurante en spa is teen 'n ekstra fooi beskikbaar. Die huis is op 'n veilige wildlandgoed, 300 meter vanaf die klubhuis, waar gaste die tennisbane, swembaddens, putt-putt, sokkervelde, vlugbalbane, speelareas, trampoliens, 'n gimnasium, 2 restaurante en 'n spa kan vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Vernard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Aldegronde Way, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 9 Aldegronde Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Aldegronde Way, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang