9 Mockingbird
7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Green Lane, Unit 9, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
9 Mockingbird is 'n selfsorg-eenheid met see-uitsig in Umzumbe, wat slaapplek bied vir 7 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed en 'n enkelslaapbank. Die tweede badkamer is ingerig met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is ingerig vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea bied 'n sitkamer met 'n platskerm-TV en OpenView. Die eenheid sluit 'n uitgebreide dek met braaigeriewe in wat uitkyk oor die strand en die Indiese Oseaan.
Die eenheid is geleë in 'n veilige kompleks met omheining, elektroniese hektoegang, 'n privaat toesluithek deur 'n mangrove, en privaat sekuriteitsmonitering met gewapende reaksie. Die kompleks beskik oor 'n aangelegde tuin, plek vir kinders om te speel, 'n klimraam en veilige parkering. Umzumbe-strand is 'n Blouvlagstrand met 'n getypoel en is bekend vir visvang.
Ligging
- 35 Green Lane, Unit 9, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Green Lane, Unit 9, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang