6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Riverview Road, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
9 on Riverview is 'n selfsorg-eenheid in Sunwich Port, sowat 100 km suid van Durban tussen Hibberdene en Port Shepstone op die Hibiskus-kus. Dié eenheid is troeteldiervriendelik en alhoewel die eienaars op die perseel woon, word jou privaatheid gewaarborg.
Dié drieslaapkamer-vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolfoond. Die leefarea is ruim met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die perseel bied lieflike uitsigte oor die see en is na aan die strand, verskeie restaurante en geriewe in die omgewing geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9 Riverview Road, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 9 on Riverview het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Riverview Road, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang