LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 9 on Riverview | LekkeSlaap
+16

9 on Riverview

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir 9 on Riverview
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nicho M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring met alles wat jy nodig het in die huis.

Baie, baie skoon huis. Gasvrou en gasheer baie aangename mense wat jou dadelik laat welkom voel en ons privaatheid respekteer het. Dankbaar dat ons die hondekinders kon saambring. 'n Klein paradys deur die dag met die see 'n klipgooi weg en ook 'n paradys in die aand met die stilte en die sterre bo jou kop. 'n Fantastiese ervaring.

Roa O - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was onvergeetlik.

Sophia en haar man het ons met ope arms verwelkom en ons laat tuis voel. Sophia het ook 'n paar dae voor ons aankoms hulle location gestuur sodat ons mooi by hulle kom uitkom. Hulle plekkie is pragtig en netjies en het ons dadelik tuis gevoel en sal ons verseker weer van hulle plekkie gebruik maak.

9 on Riverview's terugvoer

Baie dankie. Julle is welkom!

9 on Riverview
Thea V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Gesin met klein kinders

Waarlik 'n huis weg van die huis af.

Sophia het my al vroegtydig met my per WhatsApp opgevolg en 'n location gestuur sodat ons die plekkie maklik kan kry. Dis net 'n paar minute se stap van die strand af en so strategies geleë dat mens maklik na strande in die omgewing kan gaan. Die huisie het alles wat nodig is, selfs die klein dingetjies soos 'n lappie om die bad te was, 'n strykplank en mop om net 'n paar te noem.

9 on Riverview's terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

9 on Riverview
Rafid A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rafid A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

The stay was excellent. Cosy accommodation. Very neat and will definitely book again.

Johan S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tops.

Plek is baie netjies ruim waarde vir geld.

Zerina A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zerina A
Gesin met tieners

Fantastic.

Thank you Sophia and Kobe. Me and my family had a wonderful time, it felt like home. It was private. Everything we needed was close by. You guys are wonderful.

9 on Riverview's terugvoer

Thank you Zerina. It was a pleasure having you, all the best.

9 on Riverview
Johan O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met vriende

Huis weg van die huis.

Een van die bes toegeruste eenhede waar ek al tuis gegaan het.

Marius K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik

Baie vriendelik ontvangs. Afrikaanse mense. Netjies, skoon en ruim. Baie rustig en goed toegerus. Dankie vir die gasvryheid.

9 on Riverview's terugvoer

Baie dankie Marius. Altyd lekker om 5 ster gaste te ontvang.
Groete Sophia

9 on Riverview
Jolene W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker daar gebly saam my 2 woefies.

Frikkie P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis en omgewing is verfrissend en 'n lafenis.

Ons het heerlik in die netjiese, skoon huis gekuier. Kobie en Sophia het ons baie gemaklik laat voel. Die omgewing is ideal volgens ons smaak, rustig in 'n klein gemeenskap met 'n mooi strandjie en die geriewe van groot sentra net 'n paar minute weg.

9 on Riverview's terugvoer

Baie dankie.

9 on Riverview
Elvin V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvin V
Gesin met tieners

Asemrowend!

Baie nice plek. Sal dit aanbeveel. Vir enige iemand anders.

9 on Riverview's terugvoer

Baie dankie vir 5 ster gaste!

9 on Riverview
Oscar M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar M
Gesin met klein kinders

The place is superb with an excellent environment, privacy and freedom.

The place is marvelous to stay at.

9 on Riverview's terugvoer

Thank you. You are 5-star guests. Looking forward welcoming you guys again.
Sophia and Kobie

9 on Riverview
Naomi O - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi O
Gesin met klein kinders

Skoonste gastehuis waar ons nog ooit was.

Baie skoon en netjies.

Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverview-weg 9, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkYjIwNTBlLTZmYTMtNGQyZC04MDA4LTZmY2JmMDQ5NGI1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 13 5 1 5 9 Riverview Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.668734521811 30.50961792469
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!