+99
Gastehuis in Milnerton

9 on Winkle Boutique Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Eugene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dit was regtig die moeite werd om hier tuis te gaan. Die instansie was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Welcoming. Fantastic. Will certainly book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Absolutely fantastic! Is friendly, staff are hospitable and efficient, the room was amazing and value for money, the communal kitchen is well laid out and welcoming. The location is also great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Gemiddeld. 'n Lieflike eenheid wat vir seker aan baie mense se behoeftes sal voldoen. Neem egter kennis dat die eenheid baie warm is in die somer, en mense wat lig slaap mag dit lawaaierig vind - die eenheid is teen die straat en mens hoor die hek telkens oop en toe gaan. Ons het vensters oopgemaak vir 'n trek deur die kamer en is dadelik gehelp met 2 waaiers. Dit het goed gehelp vir die hitte. Daar is twee stelle trappe na die eenheid en veral die trappe na die slaapkamer is baie steil, ouer mense sal versigtig moet wees om nie te val nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Salomi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit is 'n awesome plek. So netjies en jy voel soos 'n koning. Dit is ons tweede keer wat ons by 9 on Winkle bly. Sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Prentjie-mooi. Ons het 'n fantastiese tyd gehad by 9 on Winkle. Die verblyf is pragtig en baie gemaklik. Dit is ook slegs ongeveer 200 meter van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leehandi V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie vriendelik ontvang, skoon, sal beslis weer besoek. Baie stil en rustige omgewing, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bungane M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Peaceful, family-friendly, and comfortable stay. Our stay at 9 on Winkle Boutique Guesthouse was very comfortable and family-friendly. The place was clean, peaceful, and well-maintained, with everything we needed for a relaxing visit. The host was welcoming and helpful throughout our stay, making sure we had a smooth check-in and enjoyable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylin B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Beste waarde vir geld, mooiste plek en goeie diens! Ons het vreeslik lekker gebly! Die gastehuis was ongelooflik mooi met die beste diens en vriendelike mense. Sal enige tyd weer daar bly en dit vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 750
15 % AF
R 1 750 R 1 488
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 750
15 % AF
R 1 750 R 1 488
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 750
15 % AF
R 1 750 R 1 488
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Winkle Way, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaeeb28cb652f99580a23cd257cdf505be51884fcaa567d6f9866da64c6581ed219da7c6b93fbb6901c908c6dbb4af10502f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 488 per nag (plek vir 2) 144 5 1 5 9 Winkle Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.857499411783 18.490387612303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang