Pick your preferred language

English

Afrikaans

+103
Gastehuis in Milnerton

9 on Winkle Boutique Guesthouse

  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Winkle Way, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

9 on Winkle Guesthouse bied stylvolle selfsorgverblyf net 'n paar treë van die see af. Die eiendom is ideaal vir 'n ontspanne kusverblyf naby Kaapstad se strande, kafees, skilderagtige wandelpaaie en ander besienswaardighede.

Die gastehuis is nie rolstoelvriendelik nie, en alle kamers word via trappe bereik. Gaste met beperkte mobiliteit word aangeraai om die eienaar te kontak om die geskiktheid te bespreek.

Ontbyt word nie voorsien nie, maar gratis graankosse is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Petro P
Gesin met tieners
5.0
Prentjie-mooi. Ons het 'n fantastiese tyd gehad by 9 on Winkle. Die verblyf is pragtig en baie gemaklik. Dit is ook slegs ongeveer 200 meter van die s...
Sien meer
Des 2025
Leehandi V
Gesin met tieners
5.0
Baie vriendelik ontvang, skoon, sal beslis weer besoek. Baie stil en rustige omgewing, baie lekker gebly.
Des 2025
Bungane M
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, family-friendly, and comfortable stay. Our stay at 9 on Winkle Boutique Guesthouse was very comfortable and family-friendly. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Kaylin B
Besigheidsreis
5.0
Beste waarde vir geld, mooiste plek en goeie diens! Ons het vreeslik lekker gebly! Die gastehuis was ongelooflik mooi met die beste diens en vriendeli...
Sien meer
Okt 2025
Fanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Ruim kamers & fasiliteite.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 9 Winkle Way, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 9 on Winkle Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Winkle Way, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c0d4b1a0335b9d076da52e1203c4cab4740f8fba905e470d52c76f35c4eaaf5c64a763c0a892bb96e6444c06e4a428dfb2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 138 5 1 5 9 Winkle Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.857499411783 18.490387612303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang