4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Quarter Deck, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
9 Quarter Deck is in die idilliese kusdorpie St. Francisbaai. Dit is 'n lieflike selfsorghuis wat ideaal is vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand.
Die bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik or 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met 4 stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n dek met 'n pragtige uitsig oor die hawe, ingeboude braaigeriewe en 'n eetarea waar gaste al fresco-maaltye kan nuttig. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, swem, bergfietsry en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 Quarter Deck, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Wes-Kaap
- Gaste dink 9 Quarter Deck het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Quarter Deck, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang