4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Tamarisk straat, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Petsville bied gerieflike selfsorgverblyf in Durbanville, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n privaat tuin, asook 'n braai-area, ideaal om die son te geniet. Hierdie is 'n aparte eenheid op die eienaar se perseel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elenor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Tamarisk straat, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Petsville het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Tamarisk straat, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang