- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 90 Atlantic Drive, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
90 on Atlantic bied selfsorgverblyf aan die Weskus in Yzerfontein, slegs 80 km vanaf Kaapstad en 26 km vanaf Darling. Die eiendom is naby die strand.
Verblyf word gebied in 'n ateljeewoonstel op die boonste verdieping en 'n kothuis, elk met sy eie privaat ingang. Beide die ateljee en die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n kombuis, leefarea, TV en braaigeriewe. Elke eenheid het ook 'n enkelbed beskikbaar vir 'n derde gas.
Parkeerplek is op die eiendom beskikbaar. WiFi word voorsien, en Netflix is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Linzi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 90 Atlantic Drive, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
- Gaste dink 90 on Atlantic het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
90 Atlantic Drive, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang