+31

905 Ocean View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 36 Beach Road, Ocean View, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie ruim selfsorgverblyf is geleë in die gewilde Ocean View-kompleks in die Strand. Die eenheid front na die see en is ideaal vir die hele gesin of vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers plus 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak. Die ander slaapkamers het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, wasbak en 'n toilet in die oorblywende badkamer. Die woonstel het ook 'n gastetoilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 3 stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Daar is 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n groot Smart-TV in die sitarea. Toegang tot gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die woonstel bied pragtige see-uitsig, sowel as berg uitsigte. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad en braai-geriewe op grondvloer geniet. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 274

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 36 Beach Road, Ocean View, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink 905 Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 36 Beach Road, Ocean View, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd0c104b3c23cd6f5fcb70fc2a3b1f93bc1ba308dd4638fe6b941b3cc51f9303fab708a8e62afa10ff192a423ded22b5d68a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 36 Beach Road Ocean View 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.123908996313 18.831628804894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang