Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

905 Ocean View

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1090 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die woonstel maak gebruik van koopkrag. Gaste is verantwoordelik vir die elektrisiteitsverbruik tydens verblyf. Daar sal elektrisiteit voor gaste se aankoms gelaai word, indien meer benodig word moet gaste dit self aanvul.
Daar mag nie meer as 6 gaste op enige gegewe tyd in die woonstel oornag nie.
Geen troeteldiere toegelaat nie.
Geen partytjies word in die woonstel toegelaat nie.
Rook is in die woonstel verbode.
Gaste mag nie die badhanddoeke vir swemhanddoeke gebruik nie.
Alle vensters en deure moet toe wees wanneer gaste nie in die woonstel is. Die Strand is bekend vir die wind wat skielik sterk begin waai wat skade tot gevolg kan hê.
Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Stiltetyd is vanaf 22:00 tot 08:00.
Gaste mag nie met natvoete in die hysbak klim nie.
Geen wasgoed of handdoeke mag oor balkonreling gehang word nie.
Moet asb. geen kos, sigaret of enige items oor die balkonreling gooi nie.
Let asb. dat naste nie op 25 en 26 Desember en 1 Januarie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 36, Ocean View, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd0c104b3c23cd6f5fcb70fc2a3b1f93bc1ba308dd4638fe6b941b3cc51f9303fab708a8e62afa10ff192a423ded22b5d68a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 36 Beach Road Ocean View 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.123908996313 18.831628804894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem