Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, TV, 'n yskassie en haardroër. Hierdie kamer bied 'n wonderlike see- en hawe-uitsig vanaf groot dek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die boonste dek en het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geniet die skouspelagtige'n see- en Simonstadhawe-uitsig vanaf jou privaat balkon, met 'n bistro-tafel en 2 stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 1 koningingrootte-bed 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV, yskassie en 'n haardroër. Die kamer het 'n balkon met ’n pragtige uitsig oor die hawe en die see.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het 'n see-uitsig en 'n privaat balkon met 'n tafel, 2 stoele en 2 sonstoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Dié kamer het 'n privaat ingang en privaat balkon met 'n bistro-tafel en 2 stoele waar jy die panoramiese uitsigte oor Valsbaai kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het 'n balkon met skouspelagtige uitsigte oor Valsbaai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25, Dolphin Way, Simon's Kloof, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang