Beskrywing
a Deo Kothuis is 'n knus eenheid in Jacobsbaai en dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Die oopplan-solderkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid lei na 'n groot stoep met 'n see-uitsig, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die eenheid word met 'n buitetrap bereik en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Let dat dat daar trappe na die huis is en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek by die verblyf navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die eenheid is nie ten volle vir selfsorg nie toegerus, want daar is nie 'n stoof of 'n oond nie, slegs verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
a Deo Huis is 'n huis met 3 slaapkamers. Een van die slaapkamers het sy eie badkamer met 'n stort en die gaste in die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Verder is daar 'n ruim oopplan-leefarea met 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Daar is ook braaigeriewe op die stoep. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n vrieskas toegerus. 'n Omsetter voorsien noodsaaklike krag tydens kragonderbrekings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat dat daar trappe na die huis is en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek by die verblyf navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die eenheid is nie ten volle vir selfsorg nie toegerus, want daar is nie 'n stoof of 'n oond nie, slegs verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Frans Du Bois Crescent, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang