+18
Selfsorg in Swellendam

Aalkie's Dream

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dean D
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Was great gewees. Sal definitief weer daar gaan bly. My ma was veral beïndruk! Great plek! Sal definitief terug wees. My ma was veral beïndruk met al die plante en netheid van die blyplek. Sal volgende keer die buite-stort ook probeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Excellent. A gem that can be visited again and again. Reception was friendly and I immediately felt at home. The unit is spacious, very neat and has everything you need and more. Definitely a place to come back to and recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekend. Groot en skoon. Uitstekende verblyf en gasvrou is baie verwelkomend en behulpsaam. Ons het dit baie geniet en beveel dit vir seker aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine Greene G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Great location and felt like home in a spacious bungalow. A lovely welcome and very comfy, homely accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette Duvenhage D
1 nag
5.0
Feb 2026

Het heerlik gebly. Beslis ja, baie behulpsaam. My seun wat saam gereis het, was siek. Ons gasvrou het medisyne verskaf en bo dit alles het ons voertuig batteryprobleme opgetel waar haar man ons te hulp gesnel het. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Awesome. It was a warm welcome, beautiful place and very clean. Alyda is a super host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Aalkie's Dream
Good morning Henk, thank you ever so much for taking the time to rate us and for your very kind comments. It was wonderful meeting you, and we hope to see you again in the future! Take care of yourselves. Best wishes, Alida and team!

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker gebly. Baie gasvry ontvang. Heerlik gebly in baie ruim akkommodasie. Alles is baie skoon, netjies met aandag aan detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Aalkie's Dream
Baie dankie, dit was net 'n voorreg om julle te ontvang. Dankie vir die mooi review... waardeer dit regtig, en julle is altyd welkom om weer te kom.

Vanessa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vriendelik gerieflike blyplek. Baie gerieflik. Aalke en haar man was baie vriendelik. Persoonlike verwelkommende bordjie op die voorhek het mens dadelik laat tuis voel. Aalke was baie behulpsaam om eetplekke aan te beveel. Sy het vreeslik omverskoning kom vra omdat die warm water opgeraak het. Sy het nie besef dat die helper die vorige dag die geyser afgesit het nie. Ons het baie laat bespreek, so die helper was nie bewus dat gaste die aand dou inkom nie. Ons sal vir seker weer daar oornag en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Aalkie's Dream
Baie dankie, dit was net 'n voorreg om julle te ontvang. Dankie vir die mooi review... waardeer dit regtig, en julle is altyd welkom om weer te kom.

Albertus N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig en ontspannend. Baie gasvry en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Aalkie's Dream
Baie dankie, dit was net 'n voorreg om julle te ontvang. Dankie vir die mooi review... waardeer dit regtig, en julle is altyd welkom om weer te kom.

Denver V
1 nag
5.0
Mei 2025

Excellent. So clean, spacious, and inviting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Aalkie's Dream
Thank you ever so much for taking the time to rate us and for your very kind comments. It was wonderful meeting you, and we hope to see you again in the future! Take care of yourselves. Best wishes, Alida and Team!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 419
33 % AF
R 2 419 R 1 613
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 419
33 % AF
R 2 419 R 1 613
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 419
33 % AF
R 2 419 R 1 613
per nag (plek vir 5)
Bespreek

1 Mozambique Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbce251503721a6fbf3b9f24eac759fec31af5ae071657b93fb707da2b57a6d368219021016021d6e6006532f29c003ec65f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 419 nouVanaf R1 613 per nag, vir 5 mense 35 5 1 5 1 Mozambique Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.018555197698 20.438701928906
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang