Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2024 tot 10 Jan 2025 en 14 Dec 2026 to 12 Jan 2027.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2024 tot 10 Jan 2025 en 14 Dec 2026 to 12 Jan 2027.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Daar is ’n wasgoeddiens beskikbaar teen ’n ekstra koste indien daar vooraf reëlings getref word.
Rook is verbode in die kothuis.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Harde musiek en geraas na 22:00 word nie toegelaat nie.
Aalkie's Dream werk met sonkrag.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Mozambique Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang