+15

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Mariette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gerieflike verblyf. Ek kan Aalwynsig ten sterkste aanbeveel. Alles was netjies, skoon en gerieflik. Alles wat 'n mens nodig het om jou verblyf gerieflik te maak. Sjokolade op die bed, melk en koue water in die yskas laat 'n mens sommer tuis voel. Baie dankie, die verblyf is puik en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great. Great stay. Hot water seems to be a problem, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantastic. It was great and fun, and the place is very neat. Would love to book it again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Very pleasant stay. Very neat and clean unit. Our stay was very pleasant. Although we did not need it, there was no washing machine as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2026

Ons plek was skoon, netjies en die omgewing was baie stil. Ons het baie veilig gevoel. Gemaklike woonarea met veilige parkering. Die warm water was 'n probleem op die eerste dag, maar die eienaar het dit onmiddellik uitgesorteer. Die woonstel het alles in wat ons benodig het. Sal enige tyd weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende waarde vir geld. Lekker verblyf in uitstekend toegeruste woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mc V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

My parents loved it. Booked the place for my parents. They enjoyed the place and found it had everything that they needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Uitstekend. Ruim en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debora B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker gebly. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Aan my verwagtinge voldoen. Alles was reg en was pragtig skoon en netjies. Geen spesifieke probleme nie. Braaigeriewe kan dalk bietjie opgegradeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Third Avenue, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56f6576892fbb397bec72e4a471ab3bc55ab018089bce9c9cac507663025925a35ba2d25f0c104b8cd3f869cc638387c782c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 8 Third Avenue Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.665620158537 17.890524861239
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang