Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (2)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Springbok

4.2 / 5  
volgens 253 resensies
Lees regte resensies van Springbok van 253 geverifieerde gaste.
Indien jy Springbok besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Springbok.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springbok akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springbok Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Springbok Akkommodasie

28 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 781
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok

Daisy Country Lodge is 'n oase in hierdie halfwoestyn, met asemrowende uitsigte oor die koppies en valleie. Verblyf beskik oor verskeie kamers, elkeen smaakvol versier met privaat badkamers. Sekere kamers is rolst... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok

Sperrgebiet Lodge is op die plaas Sperrgebiet wat 10 km buite Springbok, 2,3 km vanaf die N7, in die pragtige Namakwaland geleë is. Die plaas is geleë tussen berge en koppies bespikkel met kokerbome in die skilder...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Springbok

Chef's @ 6 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-tuinwoonstel in Springbok. Dit kan 4 gaste akkommodeer. Dié tuinwoonstel het lugversorging vir gaste se gerief en 'n privaat ingang. Die slaapkamer is gemeubileer... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Springbok

Springbok Inn is in 'n smal vallei geleë en word omring deur die Koperberge in die hartjie van Namakwaland. Ons bied gerieflike verblyf aan die buitewyke van die dorpie Springbok. Verblyf word aagebied in 87 en s...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok

Arendsnest bied gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing teen 'n koppie in Springbok. Gaste kan die Witkruisarend- of die Visarend-eenheid bespreek. Visarend het slaapplek vir 2 gaste, terwyl Witkruisarend plek v... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok

Dié pragtige en gerieflike woonstelle is in Springbok in die hartjie van Namakwaland geleë. Dit is net 'n klipgooi van tipiese Namakwalandse dorpies soos Alexanderbaai, Pofadder, Garies, Kleinzee en Port Nolloth a...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Springbok

Namastat Lodge and Caravan Park is ongeveer 4 km buite Springbok op die N7 geleë. Die lodge bied verblyf in 4 selfsorg-chalets en daar is ook 25 staanplekke vir kampeerders. Elke chalet bied slaapplek vir 2 volwas...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Springbok

Blue Diamond Lodge is 'n lieflike B&B in Springbok. Dié lodge skuil in die voorheuwels van die klipkoppies en bied 'n uitsig oor staproetes in die omgewing. Buitelugliefhebbers is mal oor die bekende Noord-Kaapse s...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Springbok

Boesmanland Guest House is in die unieke dorpie genaamd Springbok, in die hartjie van die Namakwaland, geleë. Dit is op die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië, en bied die perfekte oornagplek vir reisigers en b...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Springbok

Nettie's Overnight Accommodation is in Sprinbok geleë en het slaapplek vir 3. Dié oopplan-eenheid bied 'n uitsig oor die tuin en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stor... Aanpasbare Kansellasie!

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Springbok akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...