+34
Selfsorg in Hazyview

Aan de Vliet Holiday Resort

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 27 Jan 2026 tot 15 Mrt 2026.
  • Slaapplek vir 162 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Aan de Vliet Vakansie Oord skuil in die prentjiemooi Sabievallei aan die Sabierivieroewer en is net 8 km van Hazyview en 20 km van die Krugerwildtuin se Phabeni-hek af.

Verblyf word in 3 tipes eenhede aangebied. Die Stroom-eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste, die Rivier-eenhede het elk slaapplek vir 5 gaste, asook die Tuin-eenhede. Elke eenheid het selfsorggeriewe, 'n buitebraai-area, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, sowel as lugversorging en plafonwaaiers. Elke kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus.

Ander geriewe by die oord sluit 2 swembaddens, 'n kinder-speelarea, piekniekplekke langs die rivier in. Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Krugerwildtuin, Blyderivierspoort, God's Window en die Bourkes Luck-kolkgate in. Doendinge sluit gholfbane, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry en zipline in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 225 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sharon K
Besigheidsreis
5.0
Neat and tidy - perfect overnight spot. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
John G
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies en rustig. Netjiese oord langs die rivier. Eenhede is basies maar netjies en goed onderhou. Bonus: oord het 'n streng geen musiek/geraas reëls...
Sien meer
Des 2025
Ofentse M
5.0
The best ever, I really love it here. It was great, I love it and I want to come back next time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Shaun R
Besigheidsreis
5.0
A good place. Lekker place, owls at night and kingfishers during the day.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Mariette H
5.0
Vinnige oorslaap, maar baie lekker. Die tuine is pragtig en netjies. Die bungalow is ook baie netjies en meer as wat ons verwag het.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Aan de Vliet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 225

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Aan de Vliet Holiday Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 476
20 % AF
R 1 476 R 1 181
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 476
20 % AF
R 1 476 R 1 181
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 476
20 % AF
R 1 476 R 1 181
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 162 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d25972caab52fc9c98be2a1444b29d5945f07e2bd84568ce1617dac845a6ab2363a9b5f6475b29e2210395f060d56d563b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 476 nouVanaf R1 181 per nag, vir 2 mense 225 5 1 5 R536 Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.032725229764 31.049990639217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang