56 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Aan de Vliet Vakansie Oord skuil in die prentjiemooi Sabievallei aan die Sabierivieroewer en is net 8 km van Hazyview en 20 km van die Krugerwildtuin se Phabeni-hek af.
Verblyf word in 3 tipes eenhede aangebied. Die Stroom-eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste, die Rivier-eenhede het elk slaapplek vir 5 gaste, asook die Tuin-eenhede. Elke eenheid het selfsorggeriewe, 'n buitebraai-area, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, sowel as lugversorging en plafonwaaiers. Elke kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus.
Ander geriewe by die oord sluit 2 swembaddens, 'n kinder-speelarea, piekniekplekke langs die rivier in. Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Krugerwildtuin, Blyderivierspoort, God's Window en die Bourkes Luck-kolkgate in. Doendinge sluit gholfbane, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry en zipline in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kruger Waters
Whispering ...
Eiendomme 1
Resensies 228
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Whispering Waters het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang