+36
Selfsorg in Middelburg

Aandster Oornag Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 269 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ivor P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Gerieflike verblyf met 101 ekstras. Fyn ingerigte verblyf met baie deurdagte ekstras. Die gasheer het uit sy pad gegaan om die ervaring besonders te maak. Baie dankie, ons het dit opreg waardeer. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, maar ook perfek vir ’n paartjie of klein gesin wat 'n paar dae wil wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Uniek en besonders. Gasheer Fred is 'n interessante en gasvrye man. Die gesellige verblyf is uitstekend ingerig met skerp aandag aan detail. Dis topklas. Dit sal altyd ons eerste opsie vir oornag wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Het die oorslaap geniet. Baie netjies en skoon. Al die geriewe is beskikbaar. Veilige area en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Lekker geslaap. Ware gasvryheid en gesellige verblyf, baie netjies en smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Goeie oornag verblyf. Ons het heerlik oornag. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer, nadat 'n ongeluk ons 'n uur vertraag het. Die plekkie was heerlik warm, selfs 'n warm kombers vir 'n koue nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lovely stay, spacious unit. Lovely unit, with separate kitchen and lounge. Lots of special touches, modern equipment. Host very helpful and knowledgeable about the area. Covered parking with enough space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Alles was goed en lekker. Baie lekker gebly. Plek was netjies en skoon. Die matras op die bed was uitstekend en lekker gemaklik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus S
1 nag
5.0
Apr 2026

Sal enige tyd Aandster akkommodasie aanbeveel en sal vir seker self weer daar oor. Baie aangename verblyf. Ten volle toegerus en alles is van die beste. Ten volle toegeruste DStv. Is hartlik deur die gasheer ontvang en bewus gemaak hoe alles werk. Die ligte is selfs afstandbeheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melvena C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Karoo gasvryheid! Sal enige tyd weer daar oornag! Heerlik gebly, vriendelik ontvang, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fred is gasvry en vriendelik. Altyd lekker om daar oor te bly. Veilig, netjies en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 269

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

61 Smid Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODA1NGVmLWE1MGYtNDQwMy1hZDlkLTIzZmJkZjk5ZDNiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 269 5 1 5 61 Smid Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -31.494381532399 25.003222215939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang