+36
Selfsorg in Middelburg

Aandster Oornag Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 264 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ingrid O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lovely stay, spacious unit. Lovely unit, with separate kitchen and lounge. Lots of special touches, modern equipment. Host very helpful and knowledgeable about the area. Covered parking with enough space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Alles was goed en lekker. Baie lekker gebly. Plek was netjies en skoon. Die matras op die bed was uitstekend en lekker gemaklik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus S
1 nag
5.0
Apr 2026

Sal enige tyd Aandster akkommodasie aanbeveel en sal vir seker self weer daar oor. Baie aangename verblyf. Ten volle toegerus en alles is van die beste. Ten volle toegeruste DStv. Is hartlik deur die gasheer ontvang en bewus gemaak hoe alles werk. Die ligte is selfs afstandbeheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melvena C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Karoo gasvryheid! Sal enige tyd weer daar oornag! Heerlik gebly, vriendelik ontvang, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fred is gasvry en vriendelik. Altyd lekker om daar oor te bly. Veilig, netjies en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lovely overnight stay, clean, comfy and value for money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtige ou huis. Pragtige ou huis wat baie mooi restaureer is met gerieflike eietydse meubels. Ons sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Baie dankie, Tienie. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en ek dring regtig daarop aan dat julle weer hier 'n draai maak. Baie groete.

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Puik waarde vir geld! Ons het net een nag oorgeslaap. Vriendelike, uitnodigende ontvangs. Fred het ons tydens ons reis gekontak om aanwysings te gee. Met ons aankoms het hy ons ingewag en gou tuis laat voel. Die gastehuis is eintlik 'n volledige en goed toegeruste woonstel - met 'n interessante geskiedenis. Ideaal vir langer verblyf - skoon, netjies en veilig. Lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Kommentaar soos hierdie word baie waardeer. Baie dankie en wees verseker dat julle altyd welkom sal wees. Ek hoop om julle gou weer te ontvang. Vriendelike groete.

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtige verblyf binne dorp. Wat 'n ongelooflike pragtige plek met soveel geskiedenis. Jy het jouself oortref met hoe jy die plek omskep het. Niks wat kort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Baie dankie. Ek waardeer jou kommentaar! Dit was net 'n plesier om julle hier te hê en weet dat julle altyd welkom is. Vriendelike groete.

Jacobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Op `n skaal van 0 tot 10 gee ek die eienaar en sy gastehuis `n 13. Na jare en na talle gaste huise besoek (deur die webtuiste) was hierdie gaste huis die lekkerste. Daar was geen "fancy" of "la-di-da' meubels en dekorasies of `n oormaat lastige bonkige kussings op die banke en beddens rondgestrooi nie. Alles denkbaar wat voorsien was en nog meer was daar, en in `n perfekte of nuwe toestand. Die binnewerk en afwerking van die woon eenheid is absoluut van die hoogste standaard en `n groot verrassing as jy instap van buite af. Van die straat af lyk die plek nie eintlik opwindend nie. Dit is `n ou huis, al 150 jaar oud, maar die binne-huis ,meublement en dekorasie is nostalgies en baie waardevol. Die kombuiskaste is bv van Oregon Pine, wat van die ou hout vloere herwin was. gemaak. Al die binnewerk en restorasie is deur die eienaar self gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Dit is werklik 'n inspirasie om hierdie kommentaar van jou te lees. Die gastehuis het vir my baie sentimentele waarde omdat Helenè dit begin het en sy sou hierdie resensie graag wou lees. Wees verseker dat ek die standaard sal handhaaf en ek sien uit daarna om julle weer te sien! Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 264

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

61 Smid Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODA1NGVmLWE1MGYtNDQwMy1hZDlkLTIzZmJkZjk5ZDNiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 264 5 1 5 61 Smid Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -31.494381532399 25.003222215939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang