+36
Selfsorg in Middelburg

Aandster Oornag Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 253 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jv D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vriendelike en sorgsame diens. Baie lekker gebly. Alles reg vir oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Hoogs bevredigend. Baie gemaklik. Woonstel is pragtig ingerig. Sal heelwat langer lekker kan bly hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Julle sal altyd welkom wees hier. Vriendelike groete.

Mitch K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Silverskoon. Baie lekker gerus oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Kom rus verseker weer hier, Mitch. Dit sal gaaf wees om julle weer te sien. Voorspoed en groete. Fred.

Amelia J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Oulike plek. Skoon en netjies. Baie lekker oornag. Oulike plek. Skoon en netjies. Gasheer baie vriendelik. Sal hom aanbeveel en weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eckard H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Very nice and clean ideal stop for an overnight. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Thank you, Lesley. Please call again. Regards, Fred.

Henry W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wat 'n interessante en gesellige gasheer. Dankie vir die aangename verblyf. Baie lekker gebly. Sonder twyfel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet. Ek sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete.

Pieter H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Alles was perfek, baie dankie! Baie dankie vir 'n uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Baie dankie, Pieter. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Julle is baie welkom om weer hier oor te bly. Groete.

Debbie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Comfortable. The accommodation was spacious, comfortable and well maintained. The host was very friendly and welcoming. We spent one night there on our way to the Garden Route; we were well rested the next day and will recommend this as a perfect overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Thank you for your kind comments. Be sure to call again; you are always welcome. Kind regards.

Annie-louisa Schutte S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die beste verblyf nog ooit! Die heel beste gastehuis ooit! Beslis 5 ster verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Baie dankie, Annie-louisa. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer. Groete. Fred.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 253

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

61 Smid Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODA1NGVmLWE1MGYtNDQwMy1hZDlkLTIzZmJkZjk5ZDNiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 253 5 1 5 61 Smid Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -31.494381532399 25.003222215939
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang