- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 241 Kerk Street, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Aardvark Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Rustenburg, sowat 4 minute vanaf die middestad en 1 km van die N4-hoofweg af.
Ons bied verblyf in 5 slaapkamers, naamlik enkel-, dubbel- of driedubbele kamers. Elke kamer het lugversorging, sekere DStv-kanale en WiFi. Ontbyt word elke oggend bedien.
Daar is 'n swembad op die perseel en 'n lapa-area met braaigeriewe. Geen harde musiek word toegelaat nie. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Daar is verskeie besienswaardighede en doendinge in die omgewing, soos die Royal Bafokeng Stadion, Kgaswane Bergreservaat, staproetes en gholfbane. Dit is ook net 50 km vanaf Sun City.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 241 Kerk Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Aardvark Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
241 Kerk Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang