About You

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Bennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Veilige parkering en privaat braai en swembad area. Ons het die verblyf by About You geniet. About You is veral geskik vir mense wat hou van braai en buite wees. Die eenheid is ruim en die badkamer is ook baie ruim. Die kombuisdeel is by 'n privaat braai onder 'n afdak waar mens baie gerieflik kan kuier langs die swembad. Dankie vir al die lekkernye. Ons het lekker gebly by About You.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam L
1 nag
5.0
Nov 2025

Fantasties, uitsonderlike diens, absoluut geen klagtes. Puik diens, netjies, rustige area, wonderlike gasheer, beslis 'n 110% waarde vir geld. Nog nooit sulke uitsonderlike diens ontvang nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzette J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Aangenaam. Baie lekker gebly en al die gratis goedjies in die yskas was 'n lekker bederfie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franklen S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker en rustige grwees. Baie nice, rustig, baie veilig gevoel en diens van gasheer was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal beslis weer gaan kuier. Baie tuis gevoel. Ons het al by baie plekke tuisgegaan, maar nooit so welkom gevoel soos by About You nie. Pragtige dekor, netjiese plekkie met privaat swembad. Ons het drinkgoed, versnaperinge, beskuit en nog vele meer ontvang. Roelf is die beste gasheer wat ons nog ooit teëgekom het, hy het so baie moeite gedoen en baie vir ons bygestaan die naweek! Ons het dit baie waardeer. Ons kan regtig die plekkie aanbeveel. Ons sal beslis weer daar gaan kuier! Roelf 'n regte hartsmens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Puik en vriendelike gasvryheid. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was baie lekker en sal dit aanbeveel. Heerlik gebly. Gerieflik en naby alles. Die feit dat ons honde kon saamgaan, was 'n absolute bonus. Die eienaar se ekstra moeite verdien beslis vermelding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verantheran P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing amazing amazing. It is arguably the best place I've stayed in on my travels. The host is a down-to-earth and humble person who went the extra mile for all my needs. They have everything you need to enjoy a quiet time, and to top it all off, the pool was clean and tidy. The host actually assisted us with transport, etc. He just made my stay amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Naby aan hospitaal. Stil en rustig. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasmine P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing. Stay was very amazing. Would definitely go again. Really value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roelf Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Du Plessis Street, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea4e694863cd5dacfec9eab2236d8d4c7e636c0906e0d02b5c1805ef5394abaa1f9e613e66fc1f636ad3ad59d4276961a4b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 11 Du Plessis Street Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.723767752695 18.967758064791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang