- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lancaster Road, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Above Par@Kingswood is in die Kingswood Gholflandgoed in George. n' Pragtige veilige omgewing waar jy kan rond stap of 'n ronde gholf geniet. 'n Splinternuwe clubhuis is 'n klipgooi van Above Par gelee en gholf spelers en besoekers kan daarheen stap om die restaurant en ander fasiliteite te benut. Dit is aan die voet van die Outeniquaberge gelee en naby restaurante en winkels. 'n Motor is wel nodig om die omliggende area te verken.
Daar is drie kamers beskikbaar waarvan twee 'n uitsig oor die golfbaan het. Die derde eenheid is in 'n ruim binnehof met binne tuin. 'n Tafel en stoele is beskikbaar om onderdak by te sit. Die kamers het 'n koningingrootte-bed met ’n en suite-badkamer wat 'n bad en stort insluit. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, en ’n "smart" TV met DStv-kanale, Showmax en Netflix. Ons kamers word elke tweede dag gediens indien jy dit so verkies.
George bied die geleentheid om te swem by verskeie naby gelee strande en gaste kan voetslaan, gholfspeel, fietsry, 4x4-roetes aanpak, kaasproe, bierproe en aarbeie pluk. Die Outeniqua Transport Museum is ook 'n besoek werd.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tilla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Lancaster Road, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Above Par at Kingswood het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lancaster Road, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang