Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Kingswood Golf Estate

4.3 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Kingswood Golf Estate van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Kingswood Golf Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kingswood Golf Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kingswood Golf Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kingswood Golf Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kingswood Golf Estate Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kingswood Golf Estate

21 Manor on Kingswood is 'n selfsroghuis in die prentjiemooi Kingswood Gholflandgoed in George. Dié modern gemeubileerde huis is die ideale basis vanwaar die area van die Tuinroete verken kan word. Die ruim vakans...

Vanaf
R880
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Kingswood Golf Estate

Room on Trafford is op Kingswood-gholflandgoed, 'n modieuse leefstyl-gholflandgoed met 'n kampioenskapgholfbaan in George geleë. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Kingswood Golf Estate

Kingswood Golf Estate bied gerieflike verblyf in die eienaar se huis op die Kingswood Gholflandgoed in George. Dié landgoed word aan die een kant met George Gholfbaan en aan die ander kant met Fancourt verbind. Dis...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kingswood Golf Estate

Kingswood Close is 'n ruim en luukse selfsorghuis op die pragtige Kingswood Gholflandgoed in George wat aan die voet van die Outeniekwaberge lê. Dit is die ideale plek om te ontspan in 'n rustige, veilige omgewing ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kingswood Golf Estate

51 Trafford is 'n moderne vakansiewoonstel in Kingswood Gholflandgoed, 'n leefstyl-gholflandgoed in George aan die voet van die Outeniekwaberge. George is 'n goeie basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken. Dié...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kingswood Golf Estate

61 Longbridge is 'n moderne en stylvolle vakansiehuis op die Kingswood Gholflandgoed, 'n leefstylgholflandgoed in George. George skuil aan die voet van die Outeniekwaberge en het 'n pragtige uitsig oor die Indiese O...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kingswood Golf Estate

Luxurious Cape Dutch Home in Kingswood bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis op die bekroonde Kingswood Gholflandgoed met 'n kampioenskapsgholfbaan in George. Dié vakansiehuis het Kaap-Hollandse meubels en b...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kingswood Golf Estate

Kingswood Manor 17 is 'n moderne en stylvolle vakansiewoonstel op die Kingswood Gholflandgoed, 'n leefstyl landgoed in George geleë. Dié landgoed is aan die voet van die Outeniekwaberge en het 'n betowerende uitsi...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kingswood Golf Estate

19 Kingswood Manor is 'n selfsorg-eenheid op die Kingswood Gholflandgoed in George. Dié vakansie-eenheid is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede en hierdie deel van die Tuinroete kan verken...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kingswood Golf Estate

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooirivier-Rif, George

The Tophat Luxury Accommodation is in George en bied gerieflik gemeubileerde slaapkamers. Gaste het 'n keuse tussen eenheid 1 met slaapplek vir 4 óf die Tophat-kamer met slaapplek vir 2. Eenheid 1 is 'n oopplan-ka...

Vanaf
R650
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Rooirivier-Rif, George

Uitzicht bied verblyf in 'n privaat eenheid op die boonste verdieping van die eienaar se woning in 'n stil buurt in George. Dié dorp skuil in die voorheuwels van die Outeniekwaberge en bied 'n asemrowende uitsig op...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooirivier-Rif, George

Red River Overnight is in die gewilde vakansiebestemming, George, geleë. George is teen die voet van die Outeniekwaberge met 'n skouspelagtige uitsig oor die Indiese Oseaan geleë en dit is die ideale bestemming om...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 800
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in George Suid, George

Belle-âme bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaars se perseel in George. Dit is 8,1 km van die lughawe af. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tripelsta...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in George, Tuinroete

Red Gate Cottage is in 'n mooi en rustige woonbuurt in George geleë. Dié selfsorgkothuis is op die eienaar se perseel en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n kombuis, slaapkamer en 'n en suite-badkamer. ...

Voorkeurvennoot
20% af Naweke!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George Suid, George

Jamaed Court selfsorgwoonstelle bied gerieflike en ruim woonstelle in George. Die woonstelle is net 10 minute se ry van die lughawe en Tuinroete af. Dit is die ideale sakpasverblyf vir begrotingsbewuste reisigers. ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za