+83
15% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 24 Mrt 2026 tot 29 Mrt 2026.
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 36 Bland Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Above The Harbour bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die prentjiemooi kusvoorstad Mosselbaai. Die huis spog met 'n panoramiese uitsig oor die baai en hawe en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Gaste kan tussen 5 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer, kies of daar is 'n selfsorgeenheid beskikbaar wat langs die huis is. Die kamers het elkeen gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elkeen van die 5 gastekamers is in die hoofhuis en het ingeboude kaste, 'n platskerm-TV, 'n yskassie, mikrogolf, ketel, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n selfsorgwoonstel langs die huis.

Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik en is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe. Die huis is naby restaurante en stapafstand vanaf al die vernaamste besienswaardighede in die dorp.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan FO Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 36 Bland Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Above The Harbour het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
15 % AF
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
15 % AF
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 000
15 % AF
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

36 Bland Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d0157155c2d163fbd83278ed31f78ea9568a0d0a5bd2307553df9c6d9149fd74e7353083ab211461ced7d5738634c3b34ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 36 Bland Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.181845333609 22.15033764418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang