Abusar Apartment
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Hoek van Pretoria- en Midblock-weg, East Rand Gholfbaan, Royal Reef West, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Abusar Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Royal Reed West-kompleks in Boksburg. Dit is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die smaakvol ontwerpte woonstel bied slaapplek aan 7 volwassenes en 1 kind en beskik oor 4 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n gemaklike rusbank en 'n losstaande braai. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, piekniek in die tuin hou en die kinders kan in die speelpark baljaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Hoek van Pretoria- en Midblock-weg, East Rand Gholfbaan, Royal Reef West, Boksburg, 1459, Gauteng
Sien meer verblyf in Boksburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Hoek van Pretoria- en Midblock-weg, East Rand Gholfbaan, Royal Reef West, Boksburg, 1459, Gauteng