Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R288 per bespreking
Huisreëls
Let asb. dat 'n nie-terugbetaalbare, eenmalige skoonmaakfooi met aankoms betaal moet word.
Die skoonmaakfooi vir 'n tweeslaapkamerwoonstel is N$ 288.
Die skoonmaakfooi vir 'n drieslaapkamerwoonstel is N$ 403.
Die skoonmaakfooi vir 'n vrystaande huis is N$ 690.
Die skoonmaakfooi is vir die skoonmaak van die eenheid nadat gaste uitgeklok het.
Gaste moet asb. 24 uur voor aankoms bel om hulle aankomstyd te bevestig.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Sleutels moenie geskei of van die sleutelringetjie verwyder word nie.
Geen partytjies.
Rook is verbode in die woonstelle en huise.
Gaste word aanspreeklik gehou vir enige breekskade tydens hul verblyf.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Motors mag nie gewas word of vis skoongemaak word in of voor die eiendom nie.
Indien die woonstel in 'n kompleks is, moet gaste by die beheerliggaam se reëls hou.
Gaste kan nie na 18:00 inklok nie.
Wanneer gaste vertrek moet hulle asb. die deure en vensters toemaak en sluit.
Gaste moet verseker dat die alarm geaktiveer is met vertrek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Strand Street, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang