4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Libertina Amathila Avenue, Zi Wu complex, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Zi Wu 8 is 'n gemaklike selfsorg-duplekswoonstel in die veilige Zi Wu-kompleks in die hartjie van Swakopmund, slegs 150 m van die strand af.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is 'n solderkamer bo met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer het slegs 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Daar is 'n hoek-eethoekie met 'n tafel en bankies. Die sitkamer het 'n TV. DStv is teen 'n bykomende fooi beskikbaar. Die leefarea lei na 'n ingeslote balkon met sitplek en ingeboude braaigeriewe. Veilige afstandbeheerde parkeerplek in 'n motorhuis word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 83
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Libertina Amathila Avenue, Zi Wu complex, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Zi Wu 8 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Libertina Amathila Avenue, Zi Wu complex, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang