Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
B&Bs (3)
Hotelle (7)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Center

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Center van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Center besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Center.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Center akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Center Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Center Akkommodasie

57 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 686
per nag, vir 2 mense
B&B in Center

The Delight Swakopmund is 'n moderne, kleurvolle hotel in Swakopmund, Namibië. Die hotel is 500 m van die see af en die sentrale ligging beteken dat dit naby winkels en restaurante in die area is. Die hotel bied ...

Vanaf
R1 395
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Center

Bismarck Ecke Self-catering is 'n selfsorgwoonstel in die prentjiemooi dorp Swakopmund. Die eiendom is naby die middestad en 'n klipgooi vanaf die hoofstrand, The Mole-strand. Winkels, koffiewinkels en restaurante i...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Center

Jetty Self-Catering is in die historiese dorp Swakopmund geleë en is minder as 100 m van die strand af. Gaste kan tussen selfsorg-eenhede waarvan sommige see-uitsigte en privaat ingange het kies. Die eenhede het ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Center

Platz Am Meer 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks langs die Platz Am Meer Mall in Swakopmund. Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefare...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Center

Sand & Sea Holiday Home is ’n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir 6 gaste, slegs 500 m van die strand af. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die kamer het koningingrootte-beddens en die derd...

Vanaf
R551
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Center

Linden Street bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus woonstel op die residensiële perseel waar die eienaars ook bly. Dié eenslaapkamerwoonstel is in 'n stil straat in Swakopmund, net op in die pad van die stra...

Vanaf
R1 415
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Center

AC015 - Alstadthof 19 is ’n selfsorg-duplekswoonstel in Swakopmund se middedorp, stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand. Die dupleks bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Center

AC010 - Rietdakkies 1A Thatch Roof Cottage is 'n dubbelverdieping-selfsorgkothuis in Swakopmund naby verskeie restaurante en koffiewinkels. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 bad...

Vanaf
R867
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Center

AC049 - Rietdakkies 1B is 'n grasdak-selfsorgeenheid in die veilige Rietdakkies-kompleks in Swakopmund naby verskeie restaurante en koffiewinkels. Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 'n slaapkamer op di...

Vanaf
R1 632
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Center

Bederf jouself in dié luukse selfsorgwoontel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks wat stapafstand vanaf die jetty en die middedorp is. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za