Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, seep en handdoeke. Hierdie eenheid het nie 'n klerekas nie. Die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskassie. Daar is 'n buitebraai op die stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode. Alle sigaretstompies moet in 'n houer geplaas word en nie by die plante of in die parkeerarea weggegooi word nie.
Partytjies en geleenthede sal nie geduld word nie.
Daar word 'n maksimum van 2 gaste in die eenheid toegelaat.
Geen harde musiek na 22:00 nie. Dit is 'n privaat natuurreservaat, dus moet geraasvlakke laag gehou word.
Moet asseblief nie die meubels herrangskik nie.
Gaste word vriendelik versoek om die vullis uit te haal wanneer hulle die eenheid verlaat.
Onwettige stowwe sal nie op die perseel toegelaat word nie.
Gebruik asseblief die bestaande paadjie wat na die see lei en bly op die pad.
Voertuie mag nie voor die eenhede geparkeer word nie.
Parkeer asseblief u motor links van die parkeerarea onder die bome.
Gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Let asseblief daarop dat hierdie akkommodasie op dieselfde perseel as die Sea Trader Wedding Venue geleë is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n slaapbank in die leefarea.Die eenheid het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskassie. Daar is 'n buitebraai op die stoep.

Dié selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n slaapbank in die leefarea.Die eenheid het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskassie. Daar is 'n buitebraai op die stoep. Laat weet asb. die eienaars indien daar kinders is wat saam reis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode. Alle sigaretstompies moet in 'n houer geplaas word en nie by die plante of in die parkeerarea weggegooi word nie.
Partytjies en geleenthede sal nie geduld word nie.
Daar word 'n maksimum van 2 gaste in die eenheid toegelaat.
Geen harde musiek na 22:00 nie. Dit is 'n privaat natuurreservaat, dus moet geraasvlakke laag gehou word.
Moet asseblief nie die meubels herrangskik nie.
Gaste word vriendelik versoek om die vullis uit te haal wanneer hulle die eenheid verlaat.
Onwettige stowwe sal nie op die perseel toegelaat word nie.
Gebruik asseblief die bestaande paadjie wat na die see lei en bly op die pad.
Voertuie mag nie voor die eenhede geparkeer word nie.
Parkeer asseblief u motor links van die parkeerarea onder die bome.
Gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Let asseblief daarop dat hierdie akkommodasie op dieselfde perseel as die Sea Trader Wedding Venue geleë is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sea Trader Woonstel is 'n woonstel met 3 slaapkamers langs die Sea Trader Troulokaal. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bidet, wasbak, bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die woonstel beskik ook oor 'n eetarea en 'n sitarea met 'n Smart-TV en 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode. Alle sigaretstompies moet in 'n houer geplaas word en nie by die plante of in die parkeerarea weggegooi word nie.
Partytjies en geleenthede sal nie geduld word nie.
Daar word 'n maksimum van 2 gaste in die eenheid toegelaat.
Geen harde musiek na 22:00 nie. Dit is 'n privaat natuurreservaat, dus moet geraasvlakke laag gehou word.
Moet asseblief nie die meubels herrangskik nie.
Gaste word vriendelik versoek om die vullis uit te haal wanneer hulle die eenheid verlaat.
Onwettige stowwe sal nie op die perseel toegelaat word nie.
Gebruik asseblief die bestaande paadjie wat na die see lei en bly op die pad.
Voertuie mag nie voor die eenhede geparkeer word nie.
Parkeer asseblief u motor links van die parkeerarea onder die bome.
Gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Let asseblief daarop dat hierdie akkommodasie op dieselfde perseel as die Sea Trader Wedding Venue geleë is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sea Trader, Cape St Martin Road, St Helenabay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang