- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Acorn Guest Farm is net langs die R33 Carolina geleë, 22 km vanaf die N4, en 80 km vanaf Dullstroom. Dit is die perfekte wegbreekplek vir familie of vriende in die ou, pragtige plaashuis wat in 1913 gebou is.
Hierdie hoofhuis kan gemaklik 11 gaste akkommodeer, met 'n groot leefarea sowel as 'n volledig toegeruste kombuis.
Daar is 3 suites wat elk 2 gaste akkommodeer, met en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit in 'n tee- en koffiemaakstasie. Die 3 suites is vrystaande eenhede, en is ongeveer 50 m van die gastehuis af geleë en omring deur veld met 'n uitsig oor die troulokaal ongeveer 100 m weg.
Acorn Guest Farm het 'n ruim en oop erf met 'n speelgrond vir kinders en bied verskeie aktiwiteite vir jonk en oud, insluitend stap- en fietsroetes, perdry, visvang en bordspeletjies is op aanvraag beskikbaar. Gaste het toegang tot WiFi.
Die pragtige trou- en geleentheidslokaal kan tot 100 afgevaardigdes akkommodeer. Dit is die ideale halfwegstop op pad na die Krugerwildtuin of Swaziland. Acorn Guest Farm is ook slegs 20 km vanaf Carolina geleë.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 23
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga
- Gaste dink Acorn Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang