+29

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 795 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Linette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

'n Lekker plek om te bly vir 'n nag of meer. A'damsview is ideaal geleë tov ligging en uitsig op die dam. Die standaard eenheid is voldoende vir 'n nag se oorslaap en selfs langer as mens daar is om die area te verken. Die eenheid is skoon en netjies. Die ontvangs is gul en vriendelik en dit is 'n lieflike plek. Daar is 'n swembad en braaigeriewe by die swembad waar mens lekker kan kuier. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig, veilig en 'n doodse stilte. Ons het baie lekker gebly, sal beslis elke keer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanre E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Heerlike oornag verblyf. Heerlike oornag verblyf in Gariep. Die gasvrou was vriendelik en het goed gekommunikeer. Die kamer is heerlik groot met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien K
1 nag
5.0
Mrt 2026

Pragtige uitsig, baie rustig. Ons het baie lekker gebly, die eenhede het alles wat jy nodig het met 'n pragtige uitsig van die dam. Die gasvrou was so vriendelik, en sy het ons kamers omdat ons 4 was, sommer nader aanmekaar geskuif. Die plek was skoon en die beddens gemaklik. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skitterende plek, ideaal vir kort of langer bly. Definitief die plek om te oornag of selfs langer te bly. Die eenheid is pragtig met alles wat nodig is. Sou graag die bad wou toets met die "sky light" maar sal dit volgende keer doen. Die uitsig is fantasties en die son kom reg voor jou op. Die ontvangs was fantasties met die gepaardgaande vriendelikheid. Vir twee mense wat lekker, rustig wil bly, is dit net die resep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies en uitstekende verblyf. Baie geniet en ontspan na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maronell V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekende ligging. Stil en baie netjies. Uitstekende ligging. Skoon, netjies. Smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtige gerieflike verblyf met uitsig oor die dam. Altyd 'n wenner met mooi uitsig oor die dam. Gerieflike, skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies, skoon en mooi uitsig. Baie skoon, mooi uitsig en gerieflik, ek slaap elke keer oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtige verblyf met pragtige uitsigte en geriewe. Baie lekker gebly! Bederf gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 819

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Loerie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e9c8a10981dc4526dbb16f7873b0ee22e070a413c5129200a4fcc039b5fad272c83fb5e522ed9e42b0c1db47f0eb37645d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 795 5 1 5 40 Loerie Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.601212841884 25.498506259928
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang