+29

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 782 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Melissa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Comfortable stay. This was a good overnight stop for our journey from CPT to Durban. The room was clean, neat and comfortable. We had a lovely dinner overlooking Gariep Dam at the hotel just down the road. Would definitely recommend to those looking for an easy, comfortable overnight spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtige uitsig, perfekte huisie, eenheid goed ingerig en uitstekende gasvrou! Ons het heerlik gekuier by A'Damsview! Akkommodasie presies soos op die webblad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Beslis die plek om te oornag. Soos altyd skoon netjiese verblyf. Fantastiese diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Goeie ligging, gerieflik, skoon. Ek kan Adamsview sterk aanbeveel vir reisigers om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig en baie veilig. Baie lekker gebly. Het ons baie vriendelik ontvang. Sy het ons 'n keuse van akkommodasie aangebied en dit was absoluut perfek vir ons. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sal weer teruggaan. Lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalet S
1 nag
5.0
Jan 2026

Wonderlike uitsig, modern en netjies en dit alles omsoom deur goeie diens. Wonderlike diens, Margo het uit haar pad gegaan om my te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lala D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustige uitsig oor die dam. Plekkie is baie netjies en skoon, dit laat mens sommer dadelik welkom voel. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Excellent. My stay was quite pleasant. We arrived in the afternoon from Knysna en route to Johannesburg. The place was such a pleasant surprise, a hidden gem in the Gariep, value for money. The establishment was exactly as shown in the pictures, even better. The rooms were quite spacious and neat. They had all the amenities one needed. Check-in was quite easy, the host was very friendly and gave us suggestions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Gariepsgasvryheid op sy beste! Baie lekker, ja! Heerlik stil en skoon geriewe. Die swembad was 'n bonus! Die hotel is loopafstand indien jy daar iets wil eet of drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 805

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Loerie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e9c8a10981dc4526dbb16f7873b0ee22e070a413c5129200a4fcc039b5fad272c83fb5e522ed9e42b0c1db47f0eb37645d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 782 5 1 5 40 Loerie Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.601212841884 25.498506259928
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang